)

Boogskiet ABO Nasionaal – Hoërskool Waterkloof 1ste in SA

Boogskiet ABO Nasionaal. Hoërskool Waterkloof se boogskietspan het die afgelope naweek aan die Boogskiet ABO Nasionaal deelgeneem.

Hoërskool Waterkloof se boogskietspan is ook by die geleentheid as die Nommer een span in Suid-Afrika aangewys! Die span bestaan uit: Bryce Siebrits, Joane Coetzee, Xante Van Zyl en Mikaela Verster.

Die span se Individuele resultate:

  • Bryce Siebrits – 417 met 24 11ve, Algeheel derde in die MYA-klas
  • Joane Coetzee – 404 met 15 11ve, Algeheel tweede in die FYA-klas
  • Xante Van Zyl – 402 met 17 11ve, Algeheel derde in die FYA-klas
  • Mikaela Verster – 358 met 7 11ve, Algeheel vyfde in die FYA-klas
  • Marco Jansen van Rensburg – 343 met 3 11ve, Algeheel elfde in die MYA-klas

Bryce, Joane, Xante en Mikaela het ook hul Gauteng-Noord en Nasionale Kleure vir ABO ontvang.

Bryce Siebrits is ook as die Junior skut van 2023 aangewys. Hy was ook deel van Archers Edge se eerste span sowel as die Gauteng-Noordspan wat albei ‘n eerste plek behaal het!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.klofies.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal