)

Noordvaal Krieket – Garsieysbere wéér die wenners

Noordvaal Krieket. Vir die tweede agtereenvolgende jaar, is Hoërskool Garsfontein se o.15 Garsieysbere die Noordvaal wenners in die Noordvaal Krieket kompetisie.

Die Ysbere het Hoërskool Rustenburg met 44 lopies op St Albans se veld gewen.

Uitslae:

  • GarsieYsbere – 267/10 in 49 beurte
  • Hoërskool Rustenburg – 223/10 in 48 beurte
  • Wikus du Preeze – behaal 72 lopies van 81 balle. In 5 beurte neem hy 23 lopies en 2 paaltjies. Hy is ook aangewys as Speler van die wedstryd.
  • Ruan Coetzee – In 10 beurte neem 3 paaltjies vir 41 lopies
  • Charl van Staden – teken 43 lopies aan van 38 balle in 9 beurte . Hy neem ook 2 paaltjies vir 39 lopies.
  • Willem Louw – teken 55 lopies aan van 71 balle
Van links: Wikus du Preez, Charl van Staden, Ruan Coetzee, Willem Louw

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.garsies.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

FEI Jumping World Challenge – St Stithians College delighted

FEI Jumping World Challenge. Jenna jumping for South Africa – Celebrating Old Stithian Jenna Kirk. St Stithians College, Sandton, is immensely proud of Old Stithian Jenna Kirk (Class of 2025),…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal