)

Muurbal – Hoërskool Strand toekenningsfunksie

Muurbal. Hoërskool Strand het hul muurbal toekenningsfunksie aangebied waartydens hul muurbal-presteerders beloon is vir ‘n suksesvolle jaar.

Toekennings ontvang:

  • Heinrich Rossouw: Halfkleure vir 2 jaar in eerste span, Matrieks 2023, Beste O.19 seun en Leierskap
  • Elrie Pienaar: Halfkleure vir 2 jaar in eerste span
  • Kyle Hart: Volkleure – Boland
  • Armin du Plessis: Matrieks 2023
  • Alexis Thurtel: O.15D – Mees gewaardeerde spanlid asook Aanhou en Wen
  • Ruan Visser: O.15C – Mees gewaardeerde spanlid en Beste vordering O.15 seuns
  • Jethro Poole: O.15B – Mees gewaardeerde spanlid
  • Malan Reyneke: O.19C – Mees gewaardeerde spanlid
  • Hendru Nieuwoudt: O.15A – Mees gewaardeerde spanlid
  • Sumari Walser: O.19A – Mees gewaardeerde spanlid en Beste O.19 dogter
  • Danelle Shaw: Beste vordering O.15 dogters
  • George Landman: Beste vordering O.19 seuns
  • Megan Cocklin: Beste O.15 dogter, Beste vordering O.19 dogter en Charise Vorster Skild vir Mees toegewyde speler
  • Matthew Cyster: Sportmanskap seun
  • Benneline Kruger: Sportmanskapdogter
  • Liam Hart: Toewyding en Entoesiasme, Beste O.15 seun
  • Beste spanprestasie: O.19A dogters – Benneline Kruger, Sumari Walser, Megan Cocklin (Afwesig: Elrie Pienaar)
Van links: Armin du Plessis, Malan Reyneke, Hendru Nieuwoudt, Ruan Visser
Foto van links: Sumari Walser, Danelle Shaw, George Landman, Megan Cocklin
Van links: Mathew Cyster, Benneline Kruger, Liam Hart, Alexis Thurtle
Beste spanprestasie: o.19A-dogters – Benneline Kruger, Sumari Walser, Megan Cocklin (Afwesig: Elrie Pienaar)

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://hsstrand.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal