SANESA SA’s. Hoërskool Goudveld leerder, Caitlin Coetzee, het vanaf 4 tot 7 Oktober aan die SANESA SA’s Nasionale by Kyalami Park deelgeneem.
Caitlin en Wish behaal die volgende prestasies:
- Silver, in Working Hunter 70cm
- Free State Team Working Hunter 3de plek
- Brons in 70cm Showjumping
- Free State Team 70cm Showjumping 2de plek
- 9de in Working Riding
- Free State Team Working Riding 4de plek
- Caitlin en haar perd Angel of Athens behaal ‘n 5de plek in Working Hunter 80cm
Dit was ook Angel se eerste jaar by hierdie groot kompetisie.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf