)
Nasionale Equestrian Kampioenskappe – HoĆ«rskool Goudveld

Nasionale Equestrian Kampioenskappe. HoĆ«rskool Goudveld leerder, Caitlin Coetzee en haar perd, Your Wish, het deelgeneem aan die nasionale kampioenskappe te Kyalami Equestrian Park in Johannesburg vanaf 24 tot 28 September.…

SANESA SA’s – Caitlin Coetzee, HoĆ«rskool Goudveld presteer

SANESA SA’s. HoĆ«rskool Goudveld leerder, Caitlin Coetzee, het vanaf 4 tot 7 Oktober aan die SANESA SA’s Nasionale by Kyalami Park deelgeneem. Caitlin en Wish behaal die volgende prestasies: Dit…