)

SANESA – Hoërskool Die Wilgers by Nasionale kampioenskappe

SANESA. Vier leerders van Hoërskool Die Wilgers, Pretoria, het Gauteng by SANESA se Nasionale kampioenskappe in Kyalami en Parys, gedurende die vakansie, verteenwoordig.

  • Annika Pieterse behaal ‘n 2de plek vir Performance Riding en ‘n 6de plek vir Inhand Utility Sy behaal ook ‘n 7de plek vir Working Riding en ‘n 12de plek vir Dresseer. As span behaal hulle ‘n 1ste plek vir Inhand Utility, ‘n 2de plek vir Working Riding en ‘n 3de plek vir Dresseer.
  • Nicola de Bruyn behaal ‘n 1ste plek vir Western Mounted Games op vlak 0 en kwalifiseer as ‘n vlak 2 ruiter.
  • Chanel Robertson eindig 18de met Western Mounted Games, vlak 4.
  • Schalk Scheepers eindig 3de met Western Mounted Games op vlak 7. Dit is ook die hoogste vlak en hy behaal ‘n 4de plek vir SAWMGA, Vlak 4. Hy kwalifiseer hiermee vir die 2024 SAEF (South African Equestrian Federation) byeenkoms. Hy sal by hierdie byeenkoms Suid-Afrika verteenwoordig.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://hswilgers.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal