)

You are sponsoring

SANESA - Hoërskool Die Wilgers by Nasionale kampioenskappe

SANESA. Vier leerders van Hoërskool Die Wilgers, Pretoria, het Gauteng by SANESA se Nasionale kampioenskappe in Kyalami en Parys, gedurende die vakansie, verteenwoordig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://hswilgers.co.za/ Foto’s verskaf