)

De Aar Eagles Dansgroep – HSDA groep gekies vir SANESA 2024

De Aar Eagles Dansgroep. Leerders van Hoƫrskool De Aar en lede van die De Aar Eagles Dansgroep het geskitter tydens die SANESA 2023, ook genoem die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe vir Uitvoerende Kunste.

De Aar Eagles Dansgroep se dans-uitslae:

  • ā€œCheer danceā€ behaal Goud
  • ā€œFreestyleā€ behaal Silwer
  • ā€œOpenā€ behaal Silwer

Hierdie groep, onder leiding van hul afrigter me. Elzaan Fourie, word dan ook gekies vir die Suid-Afrikaanse span, SANESA, wat volgende jaar in Los Angeles aan die WĆŖreld Kampioenskappe vir Uitvoerende Kunste gaan deelneem.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.hsda.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal