)

Wintersportdinee – Hoërskool Rustenburg beloon harde werk

Wintersportdinee. Harde werk word altyd beloon en dít is presies wat tydens Hoërskool Rustenburg se 2023 Wintersportdinee gebeur het. Dit was ‘n voorreg om ‘n spogaand te kon hê waar al hul sportspanne kon deel in mekaar se prestasies en oorwinnings van die afgelope jaar.

Dit is hier waar die Rusties weereens besef het dat RHS werklik ‘n skool van geleenthede is. Waar daar ‘n plek is vir elkeen om te kan deelneem en inskakel.

Hoërskool Rustenburg is besonders trots op elke Rustie wat inploeg en inkoop. Die skool sien uit na wat die 2024-sportseisoen vir ons Rusties gaan inhou!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.hsrtb.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal