Hoofleiers 2023/2024. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hul hoofleiers bekend gemaak is vir die termyn 2023/2024.
Skool: Hoofseun en -dogter: Arnold Ras en Elizbé Heyns
Skool: Onderhoofseun en -dogter: Francois Maree en Susan Bender
Koshuis: Hoofseun en -dogter: Tristan Meyer en Kylé Visagie
Koshuis: Onderhoofseun en -dogter: Arnold Ras en Mianca van Niekerk
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








