SA Handwapen Kampioenskappe. Bethlehem Voortrekker Hoƫrskool leerder, Leibrandt Swart, het die naweek van 8, 9 en 10 September deelgeneem aan die SA Handwapen Kampioenskappe. Die kampioenskap is aangebied in Noord-Wes op die Fontier skietbaan. Daar was altesaam 410 skuts wat oor die drie dae op 24 bane geskiet het.
Die kompetisie was baie straf en Leibrandt het teen verskeie Proteaskuts meegeding. Leibrandt einding derde in die Junior (17-22 jaar), produksie klas en kwalifiseer ook vir die All Africa Champs wat in 2024 gehou gaan word.
Hierdie was Leibrandt se eerste Nasionale SA Kampioenskap kompetisie.
SA Handgun Championships. Bethlehem Voortrekker High School learner, Leibrandt Swart, participated in the SA Handgun Championships on the weekend of 8, 9 and 10 September. The championship was held in Northwest on the Fontier shooting range. There was a total of 410 shooters shooting at 24 lanes over the three days.
The competition was very tough and Leibrandt competed against several Protea Shooters. Leibrandt finished third in the Junior (17-22 years), production class and qualified for the All Africa Champs to be held in 2024.
This was Leibrandt’s first National SA Championship competition.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf