)

Gert Sibande Gholfliga – Hoërskool Ermelo sluit seisoen goed af

Gert Sibande Gholfliga. Hoërskool Ermelo se gholfspanne het in 2023 ‘n uitsonderlike gholfseisoen beleef. Die Erries se A- en B-spanne eindig albei tweede in die Gert Sibande-liga en dring deur na die Mpumalanga-uitspele.

Die A-liga se finaal het by die Mbombela Gholfklub plaasgevind en die Erries se A-span behaal ‘n vyfde plek. Die B-liga finaal het op sy beurt by die Middelburg Buiteklub plaasgevind en die Erries eindig sewende. Beide hierdie spanne eindig die finale rondtes as die beste span vanuit die Gert Sibande-distrik. 

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal