)

Limodo Tennistoernooi – BVHS leerders presteer

Limodo Tennistoernooi. Aan die einde van ‘n wonderlike Voortrekker Tennistoernooi, is BVHS trots op al hul spelers wat aan die toernooi deelgeneem het.  

  • BVHS se 1ste Meisiespan wen ‘n Brons medalje in die A-afdeling
  • Die 2de Meisiespan eindig in top 10 van die A-afdeling
  • Hul 3de en 4de Meisiespan eindig top 12 van die B- afdeling

BVHS se dertien spelers wat aan die Limodo Tennistoernooi deelgeneem het, is  Mianca van Niekerk, Heili Pretorius, Joma Viljoen, Annika van Rooyen, Danè van Niekerk, Lunè Amaro, Marjorie Naude, Cloë Opperman, Ermari Botha, Noëline Mathee, Cerise van Rooyen, Ilze Botha en Ilne le Roux.

Van links: Danè van Niekerk, Lunè Amaro, Marjorie Naude, Cloë Opperman
Van links: Ermari Botha, Noëline Mathee, Cerise van Rooyen, Ilze Botha, Ilne le Roux

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://voortrekker.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal