)

MPU Landloop – Errie-atlete kwalifiseer vir span

MPU Landloop. Die Erries het Saterdag, 9 September, aan die Mpumalanga Landloopkampioenskap te Witbank deelgeneem. Vier van EHS se atlete het goed presteer tydens die MPU Landloop.

  • Aletha Kloppers eindig eerste in die dogters o.14-afdeling
  • Mnqobi Mabuza eindig sewende vir seuns o.14
  • Esmari Kloppers behaal ’n sesde plek by dogters o.16
  • Bongmusa Vilakazi eindig agtste in die seuns o.19-afdeling

Esmarie Kloppers en Aletha Kloppers kwalifiseer vir die Mpumalangaspan wat aan die Suid-Afrikaanse kampioenskap gaan deelneem op 29 en 30 September in Polokwane.

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal