)

Voortrekker Limodo Tennistoernooi‬ – Oranje A-span aan wenkant

Voortrekker Limodo Tennistoernooi‬. Hoër Meisieskool Oranje se Tennis A-span het Saterdag die Voortrekker Limodo-tennistoernooi‬ in Bethlehem gewen.

OMS se spanne was tot dusver vanjaar in elke toernooi aan die wenkant.

Die jong wenspan, bestaande uit Savanah Olivier, Sunica Labuscagnie, Iné Vorster en Mia Schimper is onderskeidelik in graad 8, graad 9, graad 10 en graad 11.

Uitslae behaal:

  • OMS A-span wen Hoërskool Witteberg 48-5
  • Wen Bethlehem Voortrekker Hoërskool II met 48-2
  • Wen Hoërskool Cradock 48-16
  • Wen Hoërskool Linden 37-33
  • Wen Affies 4-0 in die halfeind
  • Wen Hoërskool Linden 4-2 in die eindstryd

Oranje se B-span het sewende en die C-span agtste geëindig by die Tennistoernooi‬. Die D-span het in die B-afdeling sesde uit sestien spanne geëindig.

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal