)

Six-a-side Cricket – Hoërskool Fichardtpark presteer

Six-a-side Cricket. Die afgelope naweek het Fichies se spanne goed gevaar tydens die JF spoed-toernooi. By die six-a-side cricket het Fichardtpark ‘n uitstekende dag beleef. Hul A-span was onoorwonne tot in die finaal waar hulle ongelukkig vasgeval het teen Hoërskool Kalahari.

Hoërskool Fichardtpark het twee spanne ingeskryf in die JF krieket 6’s.

Hoërskool Fichardtpark – span 2 uitslae:

  • FHP vs Kalahari 1: FHP 37 vs Kalahari kry die wenlopies in 3 beurte
  • Zayne Wiliamson behaal 19 lopies van 5 balle

FHP vs Brandfort

  • Brandfort kolf en teken 40 lopeis aan. FHP kry die wen totaal in 3.2 beurte.
  • Zayne van Zyl teken 18 lopies aan.

FHP vs JF 1

  • FHP teken 67 lopies aan. Zayne Williamson en Zayne van Zyl teken elk 23 lopies aan.
  • FHP beperk JF tot 68 lopies. FHP wen dus vir JF.
  • FHP 2 speel in semifinaal teen FHP 1 waar hulle ongelukkig vasval.

Hoërskool Fichardtpark – span 1 uitslae:

FHP vs HTS

  • FHP beperk HTS tot 32 en kry die wenlopies in 3.4 beurte.

FHP vs Kalahari 2

  • FHP teken 74 lopies aan met MJ Herbst wat 22 lopies aanteken en Davyd Oothuizen 19 lopies.
  • FHP beperk Kalahari 2 en wen die wedstryd.

Fichardtpark vs JF 2

  • JF 2 teken 42 lopies aan en FHP kry die wenlopies in die laaste beurt. Micheal Craywagen behaal 24 lopies.

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://fpark.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal