)

Harrismith Eisteddfod – BVHS leerders presteer

Harrismith Eisteddfod. Bethlehem Voortrekker Hoërskool leerders het goed presteer tydens die Harrismith Eisteddfod. Die nege deelnemende leerders het die volgende simbole ontvang:

  • Behaal vyf A+++ simbole
  • Behaal een-en-dertig A++ simbole
  • Behaal vier-en-dertig A+ simbole
  • Behaal negentien A simbole
  • B+: agtien simbole
  • B: drie-en-twintig simbole
  • C: tien simbole
  • D: drie simbole

Bea Oosthuizen het ook ‘n trofee vir die mees belowende pianis tydens die Harrismith Eisteddfod ontvang.

Al die leerders van BVHS wat meriete toekenning tydens die Harrismith Eisteddfod ontvang het

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://voortrekker.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal