)

EHS Landbou – Erries landbou leerders besoek ‘n plaas vir prakties

EHS Landbou. EHS Landbou se Graad 10 leerders het mnr Gerrie Jansen van Rensburg se plaas besoek. Mnr van Rensburg het die leerders behoorlik gewys hoe om ’n kalfie vas te vat.

Die leerders het ook die geleentheid gekry om self kalfies te onthoring. Mnr van Rensburg het aan die Erries verduidelik dat daar twee maniere is hoe om ‘n kalfie te onthoring. Dit kan gedoen word met ’n salf, maar dit kan ook gedoen word deur dit met ‘n gasbrander af te brand. Mnr van Rensburg verkies die brand-metode en hierdie is die metode wat aan die leerders gedemonstreer is.

Foto links: EHS Landbou leerders, Mia Botha en Victor Burgers saam met mnr Gerrie Jansen van Rensburg besig met praktiese opleiding.
Foto regs: Janco Kleynhans en Pieter Hendrik Davel saam met mnr Gerrie Jansen van Rensburg besig met praktiese opleiding.

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal