Thabo Mofutsanyane krieket. Hoërskool Witteberg van Bethlehem het nie minder nie as vyftien krieketspelers wat ingesluit is in die Thabo Mofutsanyane krieket spanne.
O.19A Seuns
- Dries Stemmett
- Lesego Mosikidi
- Stephan Geldenhuis
- Mike Smith
O.16A Seuns
- MC Smith
- Xander Fourie
- Dumesane Johnson
- Janco Botha
- Mila Oerson
O.19 Dogters
- Leozé Lottering
- Lize vd Bergh
- Leanne Viljoen
- Mia Daacke
- Martinique Grobler
- Marichelle Spies
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf