Hoofleiers 2023/24. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, het die nuutverkose hoofleiers van Huis Witteberg aangekondig.
Die nuwe leiers is Rian Roos (Primarius), Joha Smit (Primaria), André Hauptfleisch (O/Primarius) en Ina-Marie Pierce (O/Primaria).
Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








