)
Well Done Function 2024 – Hoërskool Witteberg

Well Done Function 2024. Hoërskool Witteberg is uiters trots op hul Top 3 Matriekpresteerders van 2024 se Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen! Hierdie leerders het uitmuntende uitslae behaal en is tydens die…

Hoofleiers 2023/24 – Hoërskool Witteberg Huis Witteberg

Hoofleiers 2023/24. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, het die nuutverkose hoofleiers van Huis Witteberg aangekondig. Die nuwe leiers is Rian Roos (Primarius), Joha Smit (Primaria), André Hauptfleisch (O/Primarius) en Ina-Marie Pierce (O/Primaria).…