)

You are sponsoring

Hoofleiers 2023/24 - Hoërskool Witteberg Huis Witteberg

Hoofleiers 2023/24. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, het die nuutverkose hoofleiers van Huis Witteberg aangekondig. Die nuwe leiers is Rian Roos (Primarius), Joha Smit (Primaria), André Hauptfleisch (O/Primarius) en Ina-Marie Pierce (O/Primaria).…