)

Suoer Seals Gala – BVHS neem deel aan eerste gala

Suoer Seals gala. Ses leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool en lede van die Bethseals swemklub, het die afgelope naweek aan die eerste swemgala van die nuwe seisoen, die Suoer Seals gala, in Bloemfontein deelgeneem. BVHS se swemmers het goed gevaar. 

BVHS se deelnemende swemmers was WJ  Kruger, Gaby Bishop, Jaden Maritz (tuisonderrig), Cameron Landmann, Simonè Pretoruis en Elanri du Randt.

  • Gaby Bishop het twee 4de plekke en een 3de plek behaal
  • WJ Kruger het twee 4de plekke behaal
  • Jaden Maritz het vier 1ste plekke en drie 2de plekke behaal
  • Simoné Pretorius het een 4de plek behaal
  • Cameron Landmann het drie 4de plekke en een 2de plek behaal
  • Elanri du Randt het een 6de plek behaal

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://voortrekker.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal