)

ATKV Redenaarskompetisie – PRG spog met Nasionale wenner

ATKV Redenaarskompetisie. Twee leerders van Paul Roos Gimnasium, Steffan Thielen en Waldo van Zyl, het hul skool trots gemaak. Hulle het op Vrydag, 18 Augustus, aan die ATKV Redenaarskompetisie se nasionale finaal deelgeneem. Die finaal is by Goudini Spa aangebied. Albei leerders het hul uitstekend van hul taak gekwyt en oortuigende toesprake gelewer.

Steffan het aan die Graad 10 tot 12 Afrikaans Huistaal Onvoorbereide Kategorie deelgeneem. Hy is toe bekroon as die Nasionale wenner van sy kategorie en verower ook die prestasie as die beste taalgebruiker binne sy kategorie.

Steffan is ook aangewys as die algehele Nasionale wenner van vanjaar se Redenaarskompetisie.

Waldo van Zyl en Steffan Thielen

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://paulroos.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal