)

SAICA Rekeningkunde Olimpiade – Hoërskool Parys skitter

SAICA Rekeningkunde Olimpiade. Hoërskool Parys het 1ste, 2de en 3de plek in die Fezile Dabi-streek vir die SAICA Rekeningkunde Olimpiade tydens die prystoekenningsgeleentheid by die Universiteit van die Vrystaat, ontvang.

Kyla Coetzee het die eerste plek verower, terwyl Maritza Nel en Mené Fourie onderskeidelik tweede en derde geëindig het. Tydens die spoggeleentheid is Kyla ook aangewys as die naaswenner in die Vrystaat/Noord-Kaap. Maritza is in die 4de plek en Mené is gesamentlike in die 5de plek.

Die provinsie het ook die top 3 SAICA rekeningkunde onderwysers vir die twee provinsies aangewys waartydens mev. H. Scheepers as een van die top drie onderwysers aangewys is. By die geleentheid het Kyla ‘n tablet ontvang en al drie wenners het ook kontantpryse ontvang.

Die geleentheid word jaarliks deur mnr. P. Fouché gereël met goeie borge vanaf SAICA, Peyper Forensies en die Universiteit van die Vrystaat.

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://hs.parys.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal