SAICA Rekeningkunde Olimpiade – Hoërskool Parys skitter
SAICA Rekeningkunde Olimpiade. Hoërskool Parys het 1ste, 2de en 3de plek in die Fezile Dabi-streek vir die SAICA Rekeningkunde Olimpiade tydens die prystoekenningsgeleentheid by die Universiteit van die Vrystaat, ontvang.…








