)

ATKV Tienertoneel – Hoërskool Fichardtpark maak skoonskip

ATKV Tienertoneel. Die Leser Produksie van Hoërskool Fichardtpark het die vere laat waai met ‘n ongelooflike 10 goue, 3 silwer en 2 brons toekennings.

Uitslae ATKV Tienertoneel kompitisie:

  • Karla Marais: Goud vir spel
  • Cleo-Lee Kruger: Goud vir Spel
  • Tienike Fick: Goud vir Spel
  • Danika Steyl: Goud vir Spel
  • Carolina van der Merwe: Goud vir Spel
  • Zanel Henry: Goud vir Spel
  • Marco Huygen: Goud vir Spel
  • Willie de Bruyn: Goud vir Spel
  • Ethan Burger: Goud vir Spel
  • Ismari Dippenaar: Goud vir Spel
  • Die Leser produksie: Silwer
  • Nadia Brand: Silwer vir Hulp-Regie
  • Jean-Mari Lombard: Silwer vir Regie
  • Ciara Archer: Brons vir Klankoperateur
  • Mienke Barnard: Brons vir Verhoogbestuurder

Fichies is ongelooflik trots op hierdie groep! Hulle ontvang ook die komplimente vir hul gees, positiewe gesindheid, ensamblewerk en aansteeklike energie op die verhoog en agter die skerms.

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://fpark.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal