)

Skolehokkie – Hoërskool Rustenburg vs RHS Old Girls

Skolehokkie. Hoërskool Rustenburg se Eerste dogtershokkiespan het Sondag, 6 Augustus, ‘n skolehokkie oefenwedstryd teen die RHS Old Girls gespeel. Dit was ook hul laaste oefening en tuiswedstryd vir hierdie seisoen.

Vandag, 8 Augustus, vertrek die 1ste-span na Meyerton om deel te neem aan die Noordvaal-hokkietoernooi. Tydens hierdie geleentheid ontvang vyf dogters elkeen ‘n aansteekspelt vir die 50 wedstryde wat hul as lid van die 1ste-span gespeel het.

Die vyf dogters wat die erkenning ontvang, is:

  • Rulene Nieuwenhuizen
  • Ro-anri Minnaar
  • Elsche Führi
  • Tiané Visser
  • Heidri de Jager

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://www.hsrtb.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal