)

Fraserburg Logan Toneelfees – OMS se ‘Vry’ ryg toekennings in

Fraserburg Logan Toneelfees. Oranje se verhoogstuk “Vry” het bykans skoonskip op die Fraserburg Logan-toneelfees gemaak waar 42 produksies op die planke was.

Die stuk, geskryf deur Pieter Odendaal en geregisseer deur me. Chanmari Erasmus, het ‘n week vantevore op die FAK Allegretto-toneelfees in Springs ook wye erkenning geniet.

“Vry” is Sondag gekroon as:

  • Beste produksie – goud
  • Beste kreatiewe gebruik van Afrikaans – goud
  • Beste regie > Chanmari Erasmus – goud
  • Beste senior aktrise > Ancois Bodenstein – goud
  • Naasbeste senior aktrise > Jenna van den Berg – silwer
  • Naasbeste vroulike byspeler > Dominique du Plessis – silwer

Goue toekennings is ook vir al die aspekte, waaronder klank, beligting en ensemble, ontvang.

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal