BVHS Netbal. Twee leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die afgelope vakansie presteer in Netbal en BVHS Netbal se naam hoog gehou.
Jasmine Liebenberg is tydens die Telkom o/17 Netbalkampioenskappe gekies as een van die top 35 o/17 netbalspelers. Die kampioenskappe is vanaf 10 tot 14 Julie in Kaapstad aangebied.
Sipho Msimanga, o/14, is gekies vir die Wintergames Netbalspan wat vanaf 3 tot 5 Julie in Gauteng aangebied is.
BVHS Netball. Two learners from Bethlehem Voortrekker High School performed in Netball and held BVHS Netball’s name high this past holiday.
Jasmine Liebenberg was selected as one of the top 35 u/17 netball players at the Telkom U/17 Netball Championships. The championships were held in Cape Town from 10 to 14 July. Sipho Msimanga, U/14, was selected for the Wintergames Netball team that took place in Gauteng from 3 to 5 July.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf