)
Waterkloof Netbaltoernooi – BVHS spanne uitstaande

Waterkloof Netbaltoernooi. Bethlehem Voortrekker Hoërskool skitter op die baan. BVHS se netbalspanne het die eerste twee dae van die Waterkloof Netbaltoernooi met uitstaande spel en ware spanpoging die skool se…

BVHS Netbal – Jasmine Liebenberg en Sipho Msimanga presteer

BVHS Netbal. Twee leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die afgelope vakansie presteer in Netbal en BVHS Netbal se naam hoog gehou. Jasmine Liebenberg is tydens die Telkom o/17 Netbalkampioenskappe…