)
BVHS Netbal – Jasmine Liebenberg en Sipho Msimanga presteer

BVHS Netbal. Twee leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die afgelope vakansie presteer in Netbal en BVHS Netbal se naam hoog gehou. Jasmine Liebenberg is tydens die Telkom o/17 Netbalkampioenskappe…