)

SA Skole Hokkie – Hoër Meisieskool Oranje leerders vereer

SA Skole Hokkie. Nog drie hokkispelers van Hoër Meisieskool Oranje is vir SA Skole hokkie spanne gekies!

Mira Rossouw (SA o.16A), Kirstin Booysen (SA o.16B) en Chanette Jansen van Vuuren (SA o.16B) is vereer vir hul skitterspel van die Suid-Vrystaatse o.16-hokkiespan wat die vierde plek by die SA’s behaal het.

Mira is ook as die Doelwagter van die Toernooi aangewys. Chanette het gesamentlik die derde meeste doele aangeteken.

Vroeër die vakansie is Germarie Spershott (SA o.18A), Carien de Wet (SA o.18B) en Mia Schimper (SA o.17) ook vir nasionale hokkiespanne gekies. Sien:

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal