)

Laser Run – Oranje Meisieskool atlete in Nasionale span

Laser Run. Hoër Meisieskool Oranje se duo, Danielle Joubert en Ezeth Esterhuizen, is in die Nasionale laser run span ingesluit. Die Wêreldkampioenskap vind vanaf 19 tot 28 Augustus vir die eerste keer in Engeland plaas.

Dis ’n derde jaar agtereenvolgens wat Danielle die span haal. Danielle en Ezeth het albei in 2022 podiumplekke vir Suid-Afrika behaal.

Danielle (o.19) is vir ’n derde jaar in ’n ry haar ouderdomsgroep se kampioen. Ezeth (o.17) het ‘n tweede plek op die SA’s in Nelspruit vermag. Danny Pienaar (o.17) was 5de.

Meer skolesport: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal