Laser Run – Oranje Meisieskool atlete in Nasionale span
Laser Run. Hoër Meisieskool Oranje se duo, Danielle Joubert en Ezeth Esterhuizen, is in die Nasionale laser run span ingesluit. Die Wêreldkampioenskap vind vanaf 19 tot 28 Augustus vir die…
Perde uithourit – Danielle Joubert van Gimmies presteer
Perde uithourit. Potchefstroom Gimnasium is trots op Danielle Joubert. Sy is ’n graad 8-leerder, wat 24 en 25 Februarie in Lichtenburg aan ’n uithourit deelgeneem en puik presteer het. Vrydag…








