)

SA o.16-netbal – Marianne Louw in span

SA o.16-netbal. Die SA o.16-netbalspan is aangewys en onder die 12-tal is Marianne Louw, leerder van Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein. Die span gaan waarskynlik volgende jaar as SA o.17’s in ’n Afrika-uitdaagtoernooi meeding.

Drie uit die laaste vier keer wat ’n Suid-Afrikaanse o.16-span gekies is, was ’n Oranjeniet deel van die span. Carli Olivier en Wilmi van Heerden (2018), Janine Moolman (2019) en Marianne (2023).

Marianne speel sedert begin vanjaar vir die 1ste netbalspan as aanvallende vleuel.

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal