)

Noordvaal Hokkie toernooi – Hoërskool Nelspruit se fokus

Noordvaal Hokkie toernooi. Hoërskool Nelspruit see Hokkie-bokkies fokus nou op die Noordvaal Hokkie toernooi. Die afgelope naweek het die hokkie-bokkies deelgeneem aan die Mpumalanga-uitspele. Die o/14’s het met twee wedstryde gelykop geëindig en die uitslag is bepaal met “8-second penalty”. Hulle verloor naelskraap teen Hoërskool Middelburg en speel nou vir ‘n derde/vierde plek op 22 Julie. Ongelukkig het die o/15’s verloor teen Hoërskool Ermelo en ook teen Hoërskool Middelburg met “8-second penalty”.

Die o/16’s het plaaslik gespeel by Curro Nelspruit en Penryn. Die White Sticks het geen doele aangeteken in die eerste wedstryd nie, maar klop Hoërskool Hoogenhout met 2-1. Hulle verloor in ‘n baie strawwe wedstryd teen Middelburg in die kwartfinaal.

Die eerstespan het baie goed gedoen in die uitspeel wedstryde maar kon nie daarin slaag om die semi-finaal teen Middelburg te wen nie. Hulle speel ook vir ‘n derde/vierde plek die 22ste Julie.

Spanne wat deurgedring het om deel te neem aan die Noordvaal Hokkie toernooi wat vanaf 9 tot12 Augustus in Pretoria plaasvind gaan nou baie hard oefen.

Volledige uitslae:

o/14 Baby Sticks
  • Wen Volksrust 1-0
  • Speel gelykop teen Hoërskool Ermelo 0-0

Kwart-finaal: Speel gelykop 0-0 teen Hoërskool Secunda, maar wen met ‘8 second penalty’

Semi-finaal: Speel gelykop 3-3 teen MHS, maar verloor met ‘8 second penalty’

Speel vir 3de/4de plek die 22ste Julie

o/15 Green Sticks

  • Verloor teen Hoërskool Ermelo 1-6

Kwart-finaal: Verloor 1-2 teen HTS Middelburg en wen met ‘8 second penalty’ teen Ligbron Akademie vir Tegnologie

Eindig 5-6

o/16 White Sticks

  • Speel gelykop teen Curro Nelspruit 1-1
  • Verloor teen Hoërskool Hoogenhout 2-1

Kwart-finaal: Verloor 0-2 teen Hoërskool Middelburg en wen 4-0 teen Ferrum High School

Eindig 5-6

1stes Blacksticks

  • Wen teen Hertzorg 1-0
  • Wen teen HTS Witbank 2-0

Kwartfinaal:

  • Wen Ligbron 2-0

Semi-finaal:

  • Verloor teen Middelburg 1-2

Speel vir 3de/4de plek op die 22 Julie

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://nelliesh.co.za/

Foto’s: Kiara Craven en Huldah Nel

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal