OVK. Hoër Landbouskool Marlow bedank OVK vir hulle betrokkenheid by die skool. OVK is die trotse borg van Marlow se terrein, sowel as die o/16 rugbyspanne en die skool se skietspan.
Die Wolramme is trots om met die OVK naam verbind te wees. Hoër Landbouskool Marlow bedank OVK in die besonder vir die Silhoeëtskiet-span se pragtige hemde.
Meer skolenuus: https: //schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf