)

Vrystaat Netbalkampioenskap – Oranje maak geskiedenis

Vrystaat Netbalkampioenskap. Vir die 1ste keer ooit dra al vyf Hoër Meisieskool Oranje se A-netbalspanne in dieselfde jaar die kroon as provinsiale kampioen.

Almal het Saterdag in hul eindstryd van die Vrystaat-netbalkampioenskap in Odendaalsrus koning gekraai en sodoende vir die nasionale kampioenskappe gekwalifiseer. Die kampioenskappe is 16 en 17 Junie in Odendaalsrus aangebied.

Oranje se Eerste Netbalspan spelers is Karla Victor (kaptein), Mari Nortje, Marianne Louw, Minke Delport, Roline Louw, Cara Smith, Amy Frölich, Jessica Barnard, Marguerite Cronje en Marilet Blom

Die eindstryde se uitslae:

  • OMS o.19A: wen 43-10 vs Eunice High School
  • o.17A: wen 32-3 vs St. Anne’s Diocesan School
  • o.16A: wen 18-8 vs Bethlehem Voortrekker Hoërskool
  • o.15A: wen 16-10 vs Hoërskool Sentraal
  • o.14A: Wen 15-5 vs Hoërskool Sentraal

Oranje se Eerstespan het in die vorige twee Vrystaatbeker finale ook as oorwinnaars geëindig.

  • 2022: OMS 26 – Sentraal: 23
  • 2019: OMS 22 – Sentraal: 21
Oranje se O.18 Eerste Netbalspan

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal