)

Vrystaat Netbalkampioenskappe – Hoërskool Wilgerivier

Vrystaat Netbalkampioenskappe. Die eerste Netbalspan van Hoërskool Wilgerivier van Frankfort, eindig onder top 6 netbalspanne in die Vrystaat tydens die Vrystaat Netbalkampioenskappe. Die kampioenskappe het gedurende die naweek plaasgevind.

Hoërskool Wilgerivier se 1ste netbalspan ledeis: Tiané Steyn (kaptein), Anieke Fritz, Su-Mari Erasmus, Lana Smit, Elsabé Claasen, Marli Loggenberg, Susan Fourie en Danicia Groenewald.

Wilgerivier se behaal die volgende uitslae:

  • Wen Hoërskool Witteberg 27 – 25
  • Wen Hoërskool Hoopstad 28 – 17
  • Verloor teen Hoër Meisieskool Oranje 9 – 44
  • Verloor teen Eunice High School 15 – 22

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://wilgerivierskool.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal