ATKV-Redenaars semifinaal – Hoërskool Ermelo se ATKV Redenaars het besonders goed gevaar tydens die ATKV-Redenaars semifinaal.
Die Erries is uiters trots op die volgende leerders wat in die Mpumalanga top tien in hul onderskeie afdelings geëindig het.
Die uitslae is soos volg:
- Gr. 8-9: Huistaal Voorbereid: Carel Hancke – derde; An-Euné van Niekerk – vierde
- Gr. 8-9 Huistaal Onvoorbereid: Karli van Schalkwyk – sesde; Joshua du Toit – tiende
- Gr. 8-9: Eerste Addisionele Taal Voorbereid: Lidmari Sheppard – derde;
- Gr. 10-12: Huistaal Voorbereid: Mariska van Biljon – sesde
- Gr. 10-12: Huistaal Onvoorbereid: Zané du Plessis – derde
ATKV Orators semi-final
Ermelo High School’s ATKV Orators did exceptionally well during the ATKV Redenaars semi-final.
The Erries are extremely proud of the learners who finished in the Mpumalanga top ten in their respective divisions.
Become a Sponsor








