Noord Vrystaat Hokkie. Twee van Welkom Volkskool se leerders, Janeke van Aswegen en Simoné Mouton, is gekies vir die 0/13A Noord-Vrystaat Hokkiespan. Die span gaan gedurende die Julie skoolvakansie aan die Interprovinsiale Hokkietoernooi deelneem.
Northern Free State Hockey. Two of Welkom Volkskool’s learners, Janeke van Aswegen and SimonĂ© Mouton, were selected for the U13A Northern Free State Hockey team. The team will participate in the Interprovincial Hockey Tournament during the July school holidays.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








