)
Interprovinsiale Hokkietoernooi – Sekondêre Meisieskool Oranje

Interprovinsiale Hokkietoernooi. Vyf matrieks van Sekondêre Meisieskool Oranje soewel as sewe oudleerders was verlede week vir hulle provinsiale o.21-spanne by die Interprovinsiale Hokkietoernooi in Kaapstad in aksie. Ninke van Zyl,…

Noord Vrystaat Hokkie – Welkom Volkskool leerders in span

Noord Vrystaat Hokkie. Twee van Welkom Volkskool se leerders, Janeke van Aswegen en Simoné Mouton, is gekies vir die 0/13A Noord-Vrystaat Hokkiespan. Die span gaan gedurende die Julie skoolvakansie aan…