Wes-Kaap Netbal. Vier leerders van Laerskool Vredendal is in onderskeie netbalspanne se provinsiale spanne opgeneem.
Jana Vollgraaff (o/12)
Imke Geldenhuys en Kara Engelbrecht (0/13)
Hierdie dogters sal later vanjaar Wes-Kaap verteenwoordig in Boksburg, Gauteng.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.laerskoolvredendal.co.za/
Become a Sponsor








