SA Akademie vir Wetenskap – Leerders van HoĆ«rskool Ermelo het deelgeneem aan ‘n SA Akademie vir Wetenskap stelwerk kompetisie. Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns loods elke jaar ‘n projek om ‘n liefde vir opstelle by skole te bevorder.
Hoƫrskool Ermelo neem elke jaar aan die SA Akademie vir Wetenskap se skryfwerk kompetisie deel met uitstaande resultate.
Drie Erries leerders se opstelle word vanjaar in die Poort-bundel gepubliseer.
Die drie leerders wat met uitstaande skryfstukke spog is:
- Maritz Hancke,
- ZanƩ du Plessis en
- Altus Boshoff
Mag skryf en woorde altyd ān spesiale plek in julle harte inneem.
South African Academy for Science and Arts
Learners from Ermelo High School participated in a essay competition. Every year the South African Academy for Science and Arts launches a project to promote a love for essays at schools.
Ermelo High School participates in this writing competition every year with outstanding results.
Three Erries learners’ essays will be published in the Poort anthology this year.
The three learners who boast outstanding pieces of writing are:
- Maritz Hancke
- ZanƩ du Plessis
- Altus Boshoff
May writing and words always occupy a special place in your hearts.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto voorsien
Become a Sponsor








