Kwaggas Rugby. Hoërskool Outeniqua is baie trots op 23 van hul Kwaggas rugby leerders wat gekies is vir die afsonderlike skole rugbyspanne.
Kwaggas wat in die onderskeie spanne ingesluit is:
SWD Cravenweekspan (2 – 8 Julie 2023 – Hoërskool Outeniqua velde). Jayden Potgieter, Juan Kleinhans, Jeffwin Wess, Brendan Gouws, Micheal Cronje, JT Strydom, Keenan Jantjies, Andrew Stopforth, Wihan Cloete, Dewald Gerber, Elgernon Meyer, JJ Daters, Ashwen Damons, Jude Frans, Nathan Smith.
SWD Akademiespan (2 – 6 Julie – Jeppe Hoërskool) Ashton Abels, Gareth Maree, Luca Potgieter, Jacques Gericke, Calvin Bosch, Gabriël Ladouce, Sanches Damons, Kerwinn Scott.
Grant Khomospan (25 – 29 Junie – Paul Roos Gimnasium) Virgil Pockpas, Sirr John Daniël Lourens, Jay Zee Olivier, Keenan Myners.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf