)

NWU Multi Surface Toernooi – BVHS leerders neem deel aan tennis

NWU Multi Surface Toernooi – Bethlehem Voortrekker Hoërskool se tennisspelers het die naweek deelgeneem aan die NWU Multi Surface Toernooi. Dit is gehou in Potchefstroom.

Die spelers het die Toernooi terdeë geniet. Hier het die spelers die geleentheid gekry om op drie verskillende oppervlakte naamlik klei, gras en harde bane te speel. Die toernooi was ‘n eerste van sy soort. Die leerders het goeie ondervinding opgedoen.

Top skole soos Menlopark, Potchefstroom Gimnasium en Cradock het deelgeneem. Seuns en dogters neem apart deel in hierdie Toernooi.

Die dogters het goed gevaar, en die seuns het ook goeie tennis gespeel op die tennis Toernooi.

Daar word nog gewag op die finale resultate van die NWU Multi Surface Toernooi.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.voortrekker.co.za/

Foto voorsien

NWU Multi Surface Tournament

Bethlehem Voortrekker High School’s tennis players participated in the NWU Multi Surface Tournament this weekend. It was held in Potchefstroom.

The players thoroughly enjoyed the Tournament. The players also had the opportunity to play on three different surfaces, clay, grass, and hard courts. The tournament was, a first of its kind. The learners gained good experience.

Top schools such as Menlo Park, Potchefstroom Gymnasium and Cradock also participated. Boys and girls also participated separately in this Tournament.

The girls did well, and the boys also played good tennis at the tennis tournament.

The results of the NWU Multi Surface Tournament are still awaited.

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal