)

NWU Wintersportreeks – Hoërskool Nelspruit presteer

NWU Wintersportreeks. Hoërskool Nelspruit se sportspanne het die NWU wintersportreeks op ‘n goeie noot afgesluit.

Hoërskool Nelspruit het die afgelope paar weke deelgeneem aan die NWU wintersportreeks. Hierdie reeks het Saterdag, 22 April, met die finale rondte geëindig. Die Nellies het deurlopend tydens hierdie reeks Nellieguts gewys. Die onderskeie spanne het die geleentheid gekry om teen goeie teenstanders te speel en om vaardighede en tegnieke in te oefen.

NWU Winter Sports Series. Nelspruit High School’s sports teams concluded the NWU winter sports series on a good note.

Nelspruit High School has participated in the NWU winter sports series for the past few weeks. This series ended Saturday, April 22, with the final round. The Nellies showed Nellieguts throughout this series. The respective teams were given the opportunity to play against good opponents and to practice skills and techniques.

Die volgende Nellies-spanne het medaljes gewen:

Netbal:

  • 1ste Span – silwer medalje
  • 14A – brons medalje

Hokkie:

  • 1ste Span seuns – goue medalje
  • 14A seuns – goue medalje
  • 15B dogters – goue medalje
  • 16A seuns – brons medalje
  • 16A dogters – brons medalje

Rugby:

  • 16B Seuns: goue medalje
  • 16A seuns: brons medalje

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://nelliesh.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal