)

La Rochelle Super Netbaltoernooi – Oranje die wenners

La Rochelle Super Netbaltoernooi. Hoër Meisieskool Oranje se trofeekas is nóg een ryker. Dít nadat die o.18A-netbalspan Dinsdag die La Rochelle Super Netbaltoernooi in die Paarl gewen het. Hierdie oorwinning is die span se vyfde kroon in die laaste twaalf maande.

Oranje het Hoër Meisieskool Paarl met 24-20 in die eindstryd gewen. Dit is ‘n herhaling van 2022 se eindstryd van die Nasionale Kampioenskap toe OMS met 3 doele baas was.

Dit was ook die tweede oorwinning oor Hoër Meisieskool Paarl in die toernooi. Meisieskool Paarl is derde op die huidige SA-ranglys. Oranje het daarmee deeglik vergoed vir die nederlaag onlangs teen die Paarliete. Hierdie nederlaag was Oranje se enigste verloor op Menlopark se toernooi.

Oranje se uitslae:

  • Wen 22-19 vs Hoër Meisieskool Paarl
  • Wen 32-16 vs. Hoërskool Zwartkop
  • Wen 22-18 vs Hoërskool Rustenburg
  • Wen 36-18 vs Hoërskool Waterkloof
  • Wen 39-9 vs Oos-Moot
  • Verloor 24-25 vs Hoërskool La Rochelle
  • Wen 27-13 vs Junior Maties
  • Wen 24-20 vs Hoër Meisieskool Paarl (eindstryd).

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal