)

SA Atletiek Kampioenskap – EHS atlete uitstekend

SA Atletiek Kampioenskap. Die Errie-atlete het gedurende die vakansie aan die SA atletiek-kampioenskap deelgeneem, asook die Atletiek Suid-Arika-kampioenskap. Die atlete het uitstekend gevaar en het die volgende plekke tydens die SA’s behaal:

  • Mia Davel eindig derde in hoogspring en sesde in 100m-hekkies – dogters o.17
  • Tyrone Berning behaal ook ’n derde plek in hoogspring en sesde plek in 400m-hekkies – seuns o.17
  • Mia Steenkamp eindig sesde in 400m-hekkies – dogters o.19)

By ASA behaal die Erries die volgende plekke:

  • Luan Greyling eindig tweede in die 800m – seuns o.16
  • Tyrone Berning eindig sesde in hoogspring en tweede in 4x400m gemengde aflos – seuns o.18
  • Mia Davel behaal ’n vierde plek in hoogspring en tweede plek in 4x400m gemengde aflos – dogters o.18
Foto’s: Tyrone Berning en Mia Steenkamp

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal